Die laaste ruk is Joshua nie op sy bekkie geval nie:

"mamma, mammmmmaaaaaa!!! ek het uit die bed gespring!!! soos spidermaaaaaaaaaannnn!!!!!"

 

"ek het vir mamma gedopter, ek het haal laat betel voel" (beleef dit, ek het koors en hy druk sy kamma koorspen tot agter in my keel...gotta love them :-D)

"ek sê net een keer...."

"kyk mamma, ek vlieg soos 'n butterfly" (toe ek hom uit die bad tel, maar hierdie een moet ons eintlik vergeet...)